What Oh-la-la’s customers say…
Sandra de R
Baie dankie vir my mooi pakkie van Oh-la-la! Waardeer julle flink diens baie…
- November 2023
Wendy R
Thank you to Oh-la-la for excellent service and delivery. Helping me to reach out to a friend.
- November 2023
Irma
Baie dankie vir my pakkie van Oh-la-la. Julle lewer puik diens.
- November 2023
Sonja R
​Ek is mal oor my nuwe oorbelle!
- October 2024
Lorraine
Ek het die mooiste oorbelle gekry! Wat ‘n lekker verrassing! Baie dankie.
- October 2024
Lauren W
I recently purchased 3 pairs of silver earrings from Oh-la-la. They arrived in no time and I’m thrilled with all 3 pairs.
- October 2024
Rika D P
Wow super dankie vir die oorbelle. Die diens is uitstekend!
- September 2024
Kelly
Thank you so much, they arrived and are absolutely beautiful!
- September 2024
Kelly
Thank you so much, they arrived and are absolutely beautiful!
- September 2024
Moira vd W
My oorbelle is afgelewer. Baie dankie hulle is pragtig!
- August 2024
Kathy S
Beautiful earrings and wonderful service.
- July 2024
Michelle
​Excellent service and beautifully packaged.
My order arrived within
a day.
- July 2024
Kim G
Karin V
"Excellent service!
Gorgeous products."
- July 2024
Michelle P
"Thank you so much for the speedy delivery of the earrings, they are a gift and I’m sure my friend will be so happy!"
- June 2024
Gerda T
Wow! A very big thank you for my stunning earrings. It was nicely packed
and I received it so
quickly after I’ve ordered.
I will order again!
- June 2024
Joany S
"Baie dankie vir julle puik puik diens. Bestel by Oh-la-la Silver en jy weet jy gaan ‘n topgehalte produk en diens kry. Baie dankie dit is so lekker om by julle te bestel. "
- June 2024
Iraine S
"Goeie vinnige diens, pragtige produkte en keurige verpakking. Ek kan nie wag om julle aan te beveel nie. Gaan verseker vinnig weer van julle gebruik maak. Dankie!"
- February 2024
Hanlie M
"I received my stunning order. Thank you
so much"
- January 2024
Jessica vd W
"Die mooiste mooi silwer juwele teen bekostigbare pryse. Elke stuk het sy mens, en ek is baie stukkies se mens!"
- December 2023
Wendy M
"Ek's eenvoudig mal oor
alles op die blad.
Natuurlik nie ‘n maklike
taak as ek by 2 of 3 items
wil hou nie! Die een is
mooier en stylvoller as
die volgende een...
- November 2023
Tanya B
"Thank you so much for my gorgeous earrings, I love them! Will definitely order again. I shared your beautiful products on Instagram. Hope you grow from strength to strength. Much love "
- April 2024
Sonja R
"Baie dankie vir die flinke diens met die Cheeky Dachshund en Dainty Hearts. Dis perfek!"
- March 2024
Liza S
"My oorbelle vandag gekry. Dankie vir die flinke diens, hulle is beautiful!"
- March 2024
​"Amazing 24 hour service and beautiful quality! Thank you Oh-la-la"